Browsed by
Category: Publikasies

Nuwe publikasies

TWEE NUWE PUBLIKASIES – Wentzel Coetzer

TWEE NUWE PUBLIKASIES – Wentzel Coetzer

  Uitgestuur deur KERKNUUS namens WENTZEL COETZER Stuur alle eposse aan wentzelc@gmail.com Klik hier vir aanlyn weergawe… TWEE NUWE PUBLIKASIES Die tuiskoms van geestelike weeskinders Die inhoud van hierdie boek berus op die basiese onderskeid tussen enersyds toksiese godsdiens waar mense emosioneel en geestelik verwond word, en andersyds egte godsdiens waar daar ʼn intieme interaksie is met die Vaderhart van God. Hierdie onderskeid kan ook beskryf word aan die hand van die beelde van enersyds die gesindheid van geestelike weeskinders,…

Read More Read More

DIE JONA-KOMLEKS

DIE JONA-KOMLEKS

Kerknuus:   Uitgestuur deur KERKNUUS namens NEELS VAN TONDER Stuur alle eposse aan nvtonder@vodamail.co.za Klik hier vir aanlyn weergawe… DIE JONA-KOMLEKS  Die Jona-kompleks is ‘n nuwe publikasie wat lesers help om die boodskap van Jona te ontdek soos wat jy die inhoud nog nie verstaan het nie. Die werk is op die jongste navorsing gebaseer en bied talle nuwe ontdekkings. Die inhoud is opwindend, lees maklik en is hoogs verrykend. Die boek is as Bybelstudiehandleiding geskryf, maar is terselfdertyd bedoel om as ‘n…

Read More Read More

365 beloftes

365 beloftes

Kerknuus:   Uitgestuur deur KERKNUUS namens CHRIS VAN WYK Stuur alle eposse aan acv.vanwyk@gmail.com Klik hier vir aanlyn weergawe… 365 beloftes  Ek nooi jou uit om die volgende jaar te fokus op God se beloftes in die Bybel. Ek het 365 beloftes gekies vir elke dag van die week. Dit sluit aan by die kerkjaar (RCL) sowel as by ‘n wye reeks behoeftes, algemeen en persoonlik. Ek stuur elke dag vanaf 22 November 2021 die teks van die belofte met…

Read More Read More

RASIONELE GODSDIENS – DAGSTUKKIES VIR DENKENDE CHRISTENE

RASIONELE GODSDIENS – DAGSTUKKIES VIR DENKENDE CHRISTENE

Kerknuus:   Uitgestuur deur KERKNUUS namens ENRICO CASALEGGIO Stuur alle eposse aan  enrico.casaleggio@absamail.co.za Klik hier vir aanlyn weergawe… RASIONELE GODSDIENS  DAGSTUKKIES VIR DENKENDE CHRISTENE DR ENRICO CASALEGGIO Hierdie boekie bestaan uit ‘n aantal kort bydraes in die apologetiek. Die oorspronklike betekenis van "apologetiek" word ontleen aan 1 Petrus 3:15, waar Petrus sê dat gelowiges altyd gereed moet wees om aan ander ‘n antwoord te gee in terme van kwessies rakende die geloof. Dit kom uit ‘n kulturele wêreld waar dit…

Read More Read More

VAN KRIP TOT KRUIS

VAN KRIP TOT KRUIS

Kerknuus:   Uitgestuur deur KERKNUUS namens NEELS VAN TONDER Stuur alle eposse aan nvtonder@vodamail.co.za Klik hier vir aanlyn weergawe… VAN KRIP TOT KRUIS Die siklus van Paasfees (Lydenstyd, Kruisiging, Opstanding en Hemelvaart) en Kersfees (Advent, Kersdag en Epifanie) vorm die twee grootste godsdienstige feesdae in die kerk. Die boodskappe in hierdie bundel is saamgestel met die oog op hierdie twee geleenthede. Die bundel bestaan uit 30 boodskappe wat goed uitgelê en maklik verstaanbaar is. Die inhoud kan gerieflik vir die…

Read More Read More

VRYGESPREEK: DAGSTUKKIES MET ‘n VERSKIL

VRYGESPREEK: DAGSTUKKIES MET ‘n VERSKIL

Kerknuus:   Uitgestuur deur KERKNUUS namens EUGENE PIENAAR Stuur alle eposse aan solidfood0021@gmail.com Klik hier vir aanlyn weergawe… VRYGESPREEK: DAGSTUKKIES MET ‘n VERSKIL VRYGESPREEK is ‘n bundel met 32 daaglikse oordenkings wat op Paulus se brief aan die Romeine gebaseer is. In teenstelling met vele dagstukkie bundels wat vandag in Afrikaans op die mark beskikbaar is, is VRYGESPREEK ‘n poging om oordenkings met meer substansie te verskaf deur die Skrif vers vir vers te bestudeer. Maar benewens agtergrond inligting en…

Read More Read More

DIE JONA-KOMLEKS

DIE JONA-KOMLEKS

Kerknuus:   Uitgestuur deur KERKNUUS namens NEELS VAN TONDER Stuur alle eposse aan nvtonder@vodamail.co.za Klik hier vir aanlyn weergawe… DIE JONA-KOMLEKS  Ontdek die verhaal van Jona soos wat jy die inhoud nog nie voorheen verstaan het nie. Die werk is op die jongste navorsing gebaseer, bied talle nuwe ontdekkings en lees fassinerend. Die inhoud is bedoel om as Bybelstudie te gebruik, en dien terselfdertyd as ’n handige sleutel om preke te maak. Die werk bestaan uit 36 hoofstukke wat maklik, boeiend…

Read More Read More

Tussen stof en papirus

Tussen stof en papirus

Kerknuus:   Uitgestuur deur KERKNUUS namens NEELS VAN TONDER Stuur alle eposse aan nvtonder@vodamail.co.za Klik hier vir aanlyn weergawe… TUSSEN STOF EN PAPIRUS Aandag word geskenk aan nuwe ontdekkings en bevindinge wat op die Bybel betrekking het, in besonder tussen ou Israel en Egipte. Die inhoud bestaan uit 31 hoofstukke en behandel onderwerpe wat in die rubriek oor Bybelse Argeologie op Pretoria FM en DStv kanaal 887 uitgesaai is, met onder andere: Nod, die plek waar Kain gaan bly het….

Read More Read More

Trilogie rakende seksualiteit

Trilogie rakende seksualiteit

Uitgestuur deur KERKNUUS namens WENTZEL COETZER Stuur alle eposse aan wentzelc@gmail.com Klik hier vir aanlyn weergawe…   ABORSIE, MISKRAAM EN STILGEBOORTE  Navorsing toon aan dat ongeveer 260,000 aborsies jaarliks in Suid-Afrika uitgevoer word. Die aantal individue, gesinne en families wat hierdeur geraak word, is oorweldigend. Van die mees hartseer gesprekke in berading is dan ook wanneer ‘n bejaarde dame vertel van die baba of babas wat sy jare gelede verloor het, hetsy deur aborsie, miskraam of stilgeboorte, en die oorweldigende…

Read More Read More

Preekreekse vir Pinkstertyd

Preekreekse vir Pinkstertyd

Kerknuus:   Uitgestuur deur KERKNUUS namens NG GEMEENTE WITRIVIER Stuur alle eposse aan dsjurgens@ngwitrivier.co.za Klik hier vir aanlyn weergawe…       KERKNUUS…nuus oor die grense Posbus 5539 Kockspark 2523 Webblad / E-pos / Kanselleer alle Kerknuus of verander voorkeure

Follow by Email
Ontvang nuus van Kerknuus?    JA Nee dankie