In die doolhof van dissosiasie en fragmentasie.
Pastorale begeleiding
Die tema van dissosiasie en fragmentasie
is enersyds ʼn tema met diep wortels in die
veld van die psigologie en psigiatrie.
Andersyds is dit egter krities belangrik
dat pastorale beraders ook hiervan sal
kennis neem omdat daar vanuit die
pastoraat baie beslis ʼn deurslaggewende
bydrae gelewer kan word in die begeleiding
van beradenes. Die ideaal sou wees vir so
ʼn berader om dan deel te kan wees van ʼn
multidissiplinêre span. In hierdie boek
word gepoog om die kontoere te trek van so
ʼn moontlike multidissiplinêre benadering
waar die verskillende dissiplines hande
kan vat ten einde beradenes te begelei na
heling en vryheid. Wat die pastoraat
betref, val die klem ook besonder sterk op
die rol van gebed as deel van die
begeleidingsproses.
Prys: R150 (plus koerier koste)
Prys van beide boeke tesame: R270 (plus koerierkoste R86 – totaal: R356)
Bank gegewens:
Capitec spaar rek: 1487438425
Tak kode: 470010
Potchefstroom
Naam van rek: Prof WC Coetzer
Kontak gegewens:
wentzelc@gmail.com – 0836600409
|