Browsed by
Category: Vakatures

Vakatures in die breë bediening

Vakature: Bedryfsbestuurder (NG Garsfontein)

Vakature: Bedryfsbestuurder (NG Garsfontein)

NG Garsfontein   Uitgestuur deur KERKNUUS namens NG GEMEENTE GARSFONTEIN Stuur alle eposse aan admin@nggars.org.za Klik hier vir aanlyn weergawe… NG Gemeente Pretoria Garsfontein Vakature: Bedryfsbestuurder Vergoeding: {BRUTO R28 000-00 pm of R360 000-00 pj} Onderhandelbaar plus ‘n dertiende tjek Persoonlike vereistes: Die posbekleër moet oor die volgende beskik: Bewese bestuurs-, administratiewe, koördinerings- en rekenaargebruikservaring. ‘n Hart vir die evangelie en die eiesoortige aard van die kerk. Die vermoë om op gelyke voet met leraars te verkeer. Goeie kommunikasie vermoë…

Read More Read More

Veranderde Lewens – kinderbediening

Veranderde Lewens – kinderbediening

Kerknuus:   Uitgestuur deur KERKNUUS namens VERANDERDE LEWENS Stuur alle eposse aan eloise@vlng.co.za Klik hier vir aanlyn weergawe… Aansoeke sluit 25 Maart 2023   KERKNUUS…nuus oor die grense Posbus 5539 Kockspark 2523 Webblad / E-pos / Kanselleer alle Kerknuus of verander voorkeure

Vakature: Voltydse Predikant – NG Riversdal-Wes

Vakature: Voltydse Predikant – NG Riversdal-Wes

  Uitgestuur deur KERKNUUS namens NG GEMEENTE RIVERSDAL-WES Stuur alle eposse aan bestuurder@riversdalwes.co.za Klik hier vir aanlyn weergawe… NG GEMEENTE RIVERSDAL-WES (WES-KAAP PROVINSIE) Vakature: Voltydse Predikant Sluitingsdatum: 07 Junie 2022 Gelegitimeerde predikante in die NG Kerk word uitgenooi om aansoek te doen vir die permanente pos van voltydse leraar by die NG Gemeente Riversdal-Wes, Riversdal.  GEMEENTEPROFIEL:NG Gemeente Riversdal-Wes in Riversdal is ‘n gevestigde geloofsgemeenskap in die Suid-Kaap geleë aan die voet van die Langeberge. Riversdal is die hoofdorp in die…

Read More Read More

Vakature: Voltydse predikantspos (Reglement 14)

Vakature: Voltydse predikantspos (Reglement 14)

Kerknuus:   Uitgestuur deur KERKNUUS namens NG GEMEENTE SOMERSTRAND Stuur alle eposse aan acv.vanwyk@gmail.com Klik hier vir aanlyn weergawe… NGK Somerstrand Vakature: Voltydse predikantspos (Reglement 14) Gemeente profiel Somerstrand is ‘n voorstedelike gemeente in die Nelson Mandela Metropool. Die gemeente bestaan uit 832 lidmate (711 belydend; 121 doop). Somerstrand Gemeente is geroep om mekaar te begelei in geloofsvorming (LUISTER), sodat ons by God se werk in die wêreld kan aansluit (LEEF). Ons is verbind aan die volgende kernwaardes: Ons verwelkom…

Read More Read More

Vakature: Leraar – kontrakpos vir 2 jaar – NG Fouriesburg

Vakature: Leraar – kontrakpos vir 2 jaar – NG Fouriesburg

Kerknuus:   Uitgestuur deur KERKNUUS namens NG GEMEENTE FOURIESBURG Stuur alle eposse aan ngkfouriesb@polka.co.za Klik hier vir aanlyn weergawe… Gemeente profiel: Fouriesburg is ‘n plattelandse gemeente wat bestaan uit plaas (4) sowel as dorpswyke (5). Fouriesburg is geleë in die skilderagtige Oos-Vrystaat. Sowat 250km vanaf Bloemfontein. Die Pos is ‘n vastetermynpos vir 2 jaar wat met wedersydse instemming verleng kan word. Fouriesburg bestaan uit net oor die 200 belydende lidmate en ongeveer 50 doop lidmate. Leraarsprofiel: In aansluiting by die…

Read More Read More

VAKATURE: GRAFIESE- EN BEMARKING BESTUURDER – NG Jeffreysbaai

VAKATURE: GRAFIESE- EN BEMARKING BESTUURDER – NG Jeffreysbaai

Kerknuus:   Uitgestuur deur KERKNUUS namens NG GEMEENTE JEFFREYSBAAI Stuur alle eposse aan ngkjbaai@gmail.com Klik hier vir aanlyn weergawe… NG GEMEENTE JEFFREYSBAAI VAKATURE: GRAFIESE- EN BEMARKING BESTUURDER GEMEENTEPROFIEL: Die NG Gemeente Jeffreysbaai is ’n gemeente geleë aan die Oos-Kaapse kus. Die gemeente het ongeveer ±4 300 belydende en ±370 dooplidmate en word bedien deur vier voltydse leraars, vier herders en ‘n jeugwerker. Ons is ‘n inklusiewe gemeente wat die gemeenskap van Jeffreysbaai vanuit drie kampusse en een bedieningspunt bedien. Hier…

Read More Read More

Vakature Vastetermynpos (3 jaar) – NG Somerset-Oos

Vakature Vastetermynpos (3 jaar) – NG Somerset-Oos

Kerknuus:   Uitgestuur deur KERKNUUS namens NG GEMEENTE SOMERSET-OOS Stuur alle eposse aan ngkso@telkomsa.net Klik hier vir aanlyn weergawe… NG Kerk Somerset-Oos Vakature Vastetermynpos (3 jaar) Gemeenteprofiel: Somerset-Oos is ‘n dorp-en-plaas gemeenskap in die Oos Kaap. Ons lê tussen Cookhouse (25km) en Pearston (56 km). Ons het ‘n groot boerderygemeenskap: skaap, bees, bok, wild, melk en besproeiings. Die gemeente bestaan uit 9 dorpswyke en 7 plaaswyke en is die afgelope nege maande deur ʼn brugleraar bedien. Ons ressorteer onder die…

Read More Read More

Vakature: Jeugwerker (kontrak) – Groote Kerk

Vakature: Jeugwerker (kontrak) – Groote Kerk

Kerknuus:   Uitgestuur deur KERKNUUS namens NG GEMEENTE KAAPSTAD (GROOTE KERK) Stuur alle eposse aan skriba@grootekerk.org.za Klik hier vir aanlyn weergawe… Vakature: Jeugwerker (kontrak) Groote Kerk se visie is om as vredemakers Jesus te volg en ons stad met hoop, hulp en heling te omarm. Ons glo dat ons geroep is om die stad te dien met die hulpbronne tot ons beskikking. Dit beteken dat ‘n jeugwerk pos geensins net op die gemeente se dooplidmate sal fokus nie. Ons verwagting…

Read More Read More

Vakature: Herder (opdrag: families / algehele pastoraat) – NG Jeffreysbaai

Vakature: Herder (opdrag: families / algehele pastoraat) – NG Jeffreysbaai

Kerknuus:   Uitgestuur deur KERKNUUS namens NG GEMEENTE JEFFREYSBAAI Stuur alle eposse aan ngkjbaai@gmail.com Klik hier vir aanlyn weergawe… NG GEMEENTE JEFFREYSBAAI VAKATURE: HERDER (OPDRAG: FAMILIES / ALGEHELE PASTORAAT) GEMEENTEPROFIEL: Die NG Gemeente Jeffreysbaai is ’n gemeente geleë aan die Oos-Kaapse kus. Die gemeente het ongeveer ±4 300 belydende en ±370 dooplidmate en word bedien deur vier voltydse leraars, vier herders en ‘n jeugwerker. Ons is ‘n inklusiewe gemeente wat die gemeenskap van Jeffreysbaai vanuit drie kampusse en een bedieningspunt…

Read More Read More

Twee vakatures: Herder (opdrag: siekesorg / sterwens begeleiding / senior lidmate) _ NG Jeffreysbaai

Twee vakatures: Herder (opdrag: siekesorg / sterwens begeleiding / senior lidmate) _ NG Jeffreysbaai

Kerknuus:   Uitgestuur deur KERKNUUS namens NG GEMEENTE JEFFREYSBAAI Stuur alle eposse aan ngkjbaai@gmail.com Klik hier vir aanlyn weergawe… NG GEMEENTE JEFFREYSBAAI TWEE VAKATURES: HERDER (OPDRAG: SIEKESORG /STERWENS BEGELEIDING/ SENIOR LIDMATE) GEMEENTEPROFIEL: Die NG Gemeente Jeffreysbaai is ’n gemeente geleë aan die Oos-Kaapse kus. Die gemeente het ongeveer ±4 300 belydende en ±370 dooplidmate en word bedien deur vier voltydse leraars, vier herders en ‘n jeugwerker. Ons is ‘n inklusiewe gemeente wat die gemeenskap van Jeffreysbaai vanuit drie kampusse en…

Read More Read More

Follow by Email
Ontvang nuus van Kerknuus?    JA Nee dankie