Browsed by
Author: admin

SONDAGSESSIES – JAKOB VAN ZYL

SONDAGSESSIES – JAKOB VAN ZYL

Jakob van Zyl   Uitgestuur deur KERKNUUS namens JACOB VAN ZYL Stuur alle eposse aan jacobdvanzyl2@gmail.com Klik hier vir aanlyn weergawe…   Beste bedienaar van die Woord, welkom by my splinternuwe reeks: Sondagsessies # – die roete wat ek besluit het om te gaan met 15 nuwe liedjies wat ek gekomponeer en getoonset het. Hierdie liedjie, Adonai (Meester), wil jou inspireer om op ‘n pad met steiltes en slaggate, telkens weer na Hom te draai wat jou op die pad…

Read More Read More

VOLTYDSE MEDELERAARSPOS: GEMEENTE EN MISSIONAAL (NG RANT EN DAL PRISMA)

VOLTYDSE MEDELERAARSPOS: GEMEENTE EN MISSIONAAL (NG RANT EN DAL PRISMA)

Kerknuus   Uitgestuur deur KERKNUUS namens NG GEMEENTE RANT EN DAL Stuur alle eposse aan  admin@prismakerk.co.za Klik hier vir aanlyn weergawe… NG KERK RANT EN DAL PRISMA VOLTYDSE MEDELERAARSPOS: GEMEENTE EN MISSIONAAL Gemeenteprofiel: Rant en Dal Prisma is ’n voorstedelike gemeente in Krugersdorp met ongeveer 1 300 lidmate, wat bestaan uit 1 000 belydende en 300 dooplidmate. Die gemeente is dinamies, het ’n informele bedieningstyl en het ’n sterk missionale ingesteldheid. Die gemeente het twee leraarsposte, waarvan een tans vakant…

Read More Read More

KERSSANGDIENS SAAM MET WIM VERHAGEN

KERSSANGDIENS SAAM MET WIM VERHAGEN

Kerknuus:   Uitgestuur deur KERKNUUS namens WIM VERHAGEN Stuur alle eposse aan wim.verhagen01@gmail.com Klik hier vir aanlyn weergawe…   KERKNUUS…nuus oor die grense Posbus 5539 Kockspark 2523 Webblad / E-pos / Kanselleer alle Kerknuus of verander voorkeure

VAKATURE:BEDIENINGSKOÖRDINEERDER (NG LUX MUNDI)

VAKATURE:BEDIENINGSKOÖRDINEERDER (NG LUX MUNDI)

Kerknuus   Uitgestuur deur KERKNUUS namens LUX MUNDI Stuur alle eposse aan  bedryfsbestuurder@luxmundi.org.za Klik hier vir aanlyn weergawe… LUX MUNDI GEMEENTE, GARSFONTEIN, PRETORIA (NG KERK) VAKATURE: BEDIENINGSKOÖRDINEERDER POSBESKRYWING Die persoon is verantwoordelik vir die ontvangs, algemene administrasie en ander funksies in samewerking met die leraars. DIE VEREISTES VIR DIE POS Persoonlike Vereistes Die persoon moet: ‘n Lewende verhouding met die Here hê, identifiseer met die gemeente se visie en kernwaardes, asook ’n meelewende lidmaat van die gemeente wees, en as…

Read More Read More

BRUGBEDIENING (CONTEXTUAL MINISTRY)

BRUGBEDIENING (CONTEXTUAL MINISTRY)

Kerknuus:     Uitgestuur deur KERKNUUS namens MALAN NEL Stuur alle eposse aan irene.thomas@up.ac.za Klik hier vir aanlyn weergawe… KONTAK – IRENE THOMAS – irene.thomas@up.ac.za Laai drukker-vriendelike dokument hier af     KERKNUUS…nuus oor die grense Posbus 5539 Kockspark 2523 Webblad / E-pos / Kanselleer alle Kerknuus of verander voorkeure

VAKATURE: BEDIENINGSKOÖRDINEERDER PHAROS GEMEENSKAPSENTRUM (NG LUX MUNDI)

VAKATURE: BEDIENINGSKOÖRDINEERDER PHAROS GEMEENSKAPSENTRUM (NG LUX MUNDI)

Kerknuus   Uitgestuur deur KERKNUUS namens LUX MUNDI Stuur alle eposse aan  erediens@luxmundi.org.za Klik hier vir aanlyn weergawe… LUX MUNDI GEMEENTE GARSFONTEIN, PRETORIA (NG KERK) VAKATURE: BEDIENINGSKOÖRDINEERDER PHAROS GEMEENSKAPSENTRUM POSBESKRYWING Die persoon is verantwoordelik vir die ontvangs, algemene administrasie, finansies en ondersteuningsdienste by die sentrum in samewerking met die kantoorhoof/Maatskaplike Werker, Dagbestuur en Pharosbestuur. DIE VEREISTES VIR DIE POS Persoonlike Vereistes Die persoon moet: ‘n Lewende verhouding met die Here hê, identifiseer met die gemeente se visie en kernwaardes, asook…

Read More Read More

VAKATURE: TWEEDE LERAAR VOLTYDS ONBEPAALD (NG Waterkloof)

VAKATURE: TWEEDE LERAAR VOLTYDS ONBEPAALD (NG Waterkloof)

Kerknuus   Uitgestuur deur KERKNUUS namens NG GEMEENTE WATERKLOOF Stuur alle eposse aan  ngkwater@yebo.co.za Klik hier vir aanlyn weergawe… NG GEMEENTE WATERKLOOF VAKATURE: TWEEDE LERAAR VOLTYDS ONBEPAALD Sluitingsdatum 25 Augustus 2023 In afhanklikheid van die Here, nooi die NG Gemeente Waterkloof alle gelegitimeerdes met volle ampsbevoegdheid om aansoek te doen vir ‘n mede-leraarspos.  Gemeenteprofiel Waterkloof-gemeente is vanjaar 65 jaar oud en het tans ongeveer 900 lidmate. Die gemeente is geleë in die ou Ooste van Pretoria wat die woongebiede Waterkloof,…

Read More Read More

Voltydse leraar (NG Randburg)

Voltydse leraar (NG Randburg)

Kerknuus:   Uitgestuur deur KERKNUUS namens NG GEMEENTE RANDBURG Stuur alle eposse aan aansoeke.ngrburg@gmail.com Klik hier vir aanlyn weergawe… NG Kerk Randburg Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum: 11 Augustus 2023 Diensaanvaarding: 1 Januarie 2024 Gemeenteprofiel: NG Kerk Randburg bied ‘n geestelike tuiste vir die stadsmens van die 21ste eeu, jonk en oud, gesinne en enkellopendes, afgetredenes en jong werkendes.   Hierdie gemeente van God wil Sy kinders help groei in geloof, in liefde aan mekaar behoort en mekaar en Sy wêreld…

Read More Read More

Medeleraar (NG Skuilkrans)

Medeleraar (NG Skuilkrans)

Kerknuus   Uitgestuur deur KERKNUUS namens NG GEMEENTE SKUILKRANS Stuur alle eposse aan  dvk@skuilkrans.co.za Klik hier vir aanlyn weergawe… NG SKUILKRANS (PRETORIA) VAKATURE: MEDELERAAR Die NG Gemeente Skuilkrans, ’n voorstedelike gemeente aan die oostekant van Pretoria het ’n vakature vir ’n voltydse medeleraarspos waarvoor ’n geordende NG Kerk leraar of proponent (man of dame) aansoek kan doen. Ons missie is: “As leerlinge van Jesus Christus verwonder ons ons oor God, sien ons mekaar raak en omhels ons almal in ons…

Read More Read More

Tweede leraar voltyds onbepaald (NG Waterkloof)

Tweede leraar voltyds onbepaald (NG Waterkloof)

Kerknuus   Uitgestuur deur KERKNUUS namens NG GEMEENTE WATERKLOOF Stuur alle eposse aan  ngkwater@yebo.co.za Klik hier vir aanlyn weergawe… NG GEMEENTE WATERKLOOF VAKATURE: TWEEDE LERAAR VOLTYDS ONBEPAALD Sluitingsdatum 25 Augustus 2023 In afhanklikheid van die Here, nooi die NG Gemeente Waterkloof alle gelegitimeerdes met volle ampsbevoegdheid om aansoek te doen vir ‘n mede-leraarspos.  Gemeenteprofiel Waterkloof-gemeente is vanjaar 65 jaar oud en het tans ongeveer 900 lidmate. Die gemeente is geleë in die ou Ooste van Pretoria wat die woongebiede Waterkloof,…

Read More Read More

Follow by Email
Ontvang nuus van Kerknuus?    JA Nee dankie