Kostes

Kostes

Nuwe tariewe vanaf 1 Mei 2016:

Pakket 1: Epos na Afrikaanse Kerke

* 1a) E-pos aan alle NG Gemeentes nasionaal (Ons lewer u e-pos af by meer as 5300+ adresse (leraars, skribas, bestuurders ens) – 10% foutfaktor – ongeveer 4500 adresse suksesvol. Sluit in: alle e-pos adresse in NGK jaarboek & alle intekenaars.

R300
* 1b) E-pos na spesifieke sinode(s) of streek in NG Kerk
R200
* 1c) E-pos na een van die Afrikaanse kerke (NG Kerk uitgesluit – sien 1a hierbo)
R200
Spesiale pakket 1: Stuur vir al die Afrikaanse kerke (NGK, NHK, APK, GKSA, VGK, VGKSA, Afrikaanse Baptiste, Evangelies-Gereformeerd en AGS) teen slegs R500.
R500
Pakket 2: Epos na Engelse Kerke
2a) E-pos na ‘n spesifieke denominasie (Engels)
R200
2b) E-pos na al Engelse kerke op ons databasis
R300
Spesiale pakket 2: Stuur na al die genoemde kerke (Afrikaans en Engels) teen R650 (met grafika).
Pakket 3: Epos na Skole
3a) E-pos na die Afrikaanse skole
R300
3b) E-pos na die Engelse skole
R500
Spesiale pakket 3: Epos na al die skole (Afr & Eng) R650 (met grafika).
Follow by Email
Ontvang nuus van Kerknuus?    JA Nee dankie