DIE JONA-KOMLEKS
Ontdek die verhaal van Jona soos wat jy die inhoud nog nie
voorheen verstaan het nie. Die werk is op die jongste navorsing
gebaseer, bied talle nuwe ontdekkings en lees fassinerend. Die
inhoud is bedoel om as Bybelstudie te gebruik, en dien
terselfdertyd as ’n handige sleutel om preke te maak. Die werk
bestaan uit 36 hoofstukke wat maklik, boeiend en inspirerend
lees.
Van die onderwerpe sluit in:
- Jona se naam beteken: “Die wilde duif is die seun van die
HERE wat getrou is”.
- Jona se vis was eers ’n mannetjie vis.
- Met Jona in sy buik was dit ’n wyfievis.
- Die betekenis van Nineve se veertig dae.
- Jona het dubbele standaarde.
- Die reg om kwaad te word.
- Die oop slot plaas jóú in Jona se skoene.
- Jesus en die teken van Jona.
- Waarom Jesus Petrus “Barjona” genoem het.
- Verhale oor Paulus gebruik Jona-motiewe.
Die Hebreeuse teks is kundig en verstaanbaar uitgelê. Elke
hoofstuk is van kantaantekeninge voorsien, ’n besondere begrip van
die motiewe in die verhaal, ’n boodskap, besprekingsvrae en ’n
gebed.
Formaat: Sagteband. Bladsye: 158 bladsye.
Prys: R150.00 (plus
koerierskoste; sal kwoteer). Bestellings en Navrae: Selfoon: 072
633 3367, of e-pos: nvtonder@vodamail.co.za.
|