365 beloftes
Kerknuus: Uitgestuur deur KERKNUUS namens CHRIS VAN WYK Stuur alle eposse aan acv.vanwyk@gmail.com Klik hier vir aanlyn weergawe… 365 beloftes Ek nooi jou uit om die volgende jaar te fokus op God se beloftes in die Bybel. Ek het 365 beloftes gekies vir elke dag van die week. Dit sluit aan by die kerkjaar (RCL) sowel as by ‘n wye reeks behoeftes, algemeen en persoonlik. Ek stuur elke dag vanaf 22 November 2021 die teks van die belofte met…