VAKATURE: GRAFIESE- EN BEMARKING BESTUURDER – NG Jeffreysbaai
Kerknuus: Uitgestuur deur KERKNUUS namens NG GEMEENTE JEFFREYSBAAI Stuur alle eposse aan ngkjbaai@gmail.com Klik hier vir aanlyn weergawe… NG GEMEENTE JEFFREYSBAAI VAKATURE: GRAFIESE- EN BEMARKING BESTUURDER GEMEENTEPROFIEL: Die NG Gemeente Jeffreysbaai is ’n gemeente geleë aan die Oos-Kaapse kus. Die gemeente het ongeveer ±4 300 belydende en ±370 dooplidmate en word bedien deur vier voltydse leraars, vier herders en ‘n jeugwerker. Ons is ‘n inklusiewe gemeente wat die gemeenskap van Jeffreysbaai vanuit drie kampusse en een bedieningspunt bedien. Hier…