Vakature – Koster (Vastetermynpos)
Kerknuus: Uitgestuur deur KERKNUUS namens NG UNIVERSITEITSOORD Stuur alle eposse aan Petra@universiteitsoord.co.za Klik hier vir aanlyn weergawe… NG Gemeente Universiteitsoord Vakature – Koster (Vastetermynpos) Gemeenteprofiel Universiteitsoord is ’n gemeente wat bely dat God mense lief het en dat die Here alle mense in liefde en genade insluit en gebruik in Sy koninkryk. Ons probeer om as geloofsfamilie hierdie radikale liefde van God uit te leef en om God se wye, veelkleurige en onverdiende genade sonder voorbehoud uit te deel….