26 Boublokke van my identiteit in Christus – vir graad 11’s
Uitgestuur deur KERKNUUS namens kerksondermure Stuur alle eposse aan asmit@ksm.co.za Klik hier vir aanlyn weergawe… The Great Colab is ‘n Covid 19 inisiatief wat verskillende jeugbedieninge van reg oor Suid Afrika nader aanmekaar gebring het. Die gevolg was ‘n netwerk van kerke en organisasies wat hulself op ‘n vars en opwindende manier georganiseer het rondom die Great Commandment – Matteus 28:19, die Great Commission en die Great Collaboration. Die gevolg was nuwe energie en nuwe idees rondom aanbidding, eredienste en…