U PRIVAATHEID IS VIR ONS
BELANGRIK
Ons e-posbemarking is van kardinale belang vir die missie
en doel van Kerknuus / Skolenuus.
Ons wil graag in lyn wees met die instelling van die
POPI-wet, wat van krag geword het op 1 Julie 2021, en wil
u die kans gee om uit te teken as u nie langer
korrespondensie van Kerknuus / Skolenuus wil ontvang nie.
As u op ons databasis bly, sal u voortgaan om:
–
E-posse oor bediening, vakatures, konferensies, gebeure,
toerusting, opleiding, ens.
namens ons kliënte te ontvang
– Nuusbriewe van Kerknuus /
Skolenuus te ontvang
As
u wil uitteken, kan u dit doen deur
hier te kliek
As u u voorkeure wil verander
of bywerk, kan u dit doen deur
hier te kliek
As u
steeds op ons databasis wil bly, is geen optrede aan u
kant nodig nie.
Let
daarop dat u op enige gegewe tydstip kan onttrek aan ons
e-pos-kommunikasie deur te kliek op die skakel
"kanselleer" onderaan enige e-pos vanaf Kerknuus.
Vriendelike groete,
Kerknuus-span
|